Stylvol & Uniek

Stylvol & Uniek
Company Profile
Stylvol & Uniek Sterk, Vreesloos, Vrouwees Met ’n passie vir alles wat mooi, uniek en stylvol is, het ek Stylvol & Uniek begin. As ’n voorkomskonsultant help ek jou om jou unieke styl te laat blom – op ’n manier waar jy steeds jouself kan wees en jou individualiteit behou. My doel is nie net om jou te help om meer stylvol aan te trek en selfversekerd te wees en lyk nie, maar ook om saam met jou, jou ware identiteit te ontdek. Ek stap hierdie pad saam met jou sodat jy die beste weergawe van jouself kan wees – en bowenal jou identiteit kan vind in ons Skepper. My missie: Om jou te help om die mooiste weergawe van jouself te wees - binne en buite.
Email
rissi99@hotmail.co.za
Consultations
Online
Name
Mariska Van der Walt
Mobile
0781016262
Address 1
40 Wilge straat
Address 2
Wilgeboom AH
City
Potchefstroom
Region
North West
Country
South Africa
Instagram
marissievdw

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop